Wonnie klerekas
U kan skoolklere, sportklere en kouse asook PT-drag vir graad R- tot 7-leerders hier aankoop. Kontant- of kaartbetalings word aanvaar. Die graad 1 skryfbehoeftepakket is aan die einde van die jaar beskikbaar.