Wonnies graad 7
Graad R tot 4 fokus op rekenaargeletterdheid. Klein handjies maak “speel-speel” kennis met die rekenaar. Ons werk in Paint, MS Word en MS PowerPoint programme.
Graad 7 vakke
- Engels
- Afrikaans
- Wiskunde
- Tegnologie
- Lewensorientering
- Skeppende Kunste
- Sosiale Wetenskappe
- Natuurwetenskappe
- Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
E-leer
Hier by Laerskool Wonderboom woel en werskaf ons met tegnologie in die sentrums
- GRT/Robotika
- 1 x 30 mins per week.
Skoolure
- Maandae — Vrydae
- Begin: 07:20am
- Maandae — Donderdae
- Verdaag: 14:00pm
- Vrydae
- Verdaag: 13:00pm
Graad 7 onderwysers
Ons leerders
Skoolkalender
Skooluniform
U kan skoolklere, sportklere en kouse asook PT-drag vir graad 1 tot 7-leerders hier aankoop. Kontant- of kaartbetalings word aanvaar.
Die graad 1-skryfbehoeftepakket is, aan die einde van die jaar, beskikbaar.
Klerekastye is:
- Maandae — Donderdae
- 07:00 - 10:30 en 12:30 - 14:30
- Vrydae
- 07:00 - 12:45
U is ook welkom om by Totiusdal Handelshuis of Overkruin Uitrusters te gaan skoolklere aankoop.
Kontak gerus vir Hanecke Collins by klerekas@wonwen.co.za vir enige navrae.
Inligtingsdokumente
D6 Kommunikasie App
Die D6-toepassing help om ouers op hoogte te hou van aktuele sake by die skool en maklike kommunikasie. Onderwysers kan maklik aankondigings en ander dinge maak.