Wonnies graad 2

Graad R tot 4 fokus op rekenaargeletterdheid. Klein handjies maak “speel-speel” kennis met die rekenaar. Ons werk in Paint, MS Word en MS PowerPoint programme.

graad 2

Hier is ‘n vinnige opsomming van wat by jou kind se graad ingesluit is. Ken hul onderwysers, skoolkalender, skoolfonds vir daardie jaar en meer. Jy kan enige navrae vir hierdie graad indien deur die vorm op hierdie inligtingsbladsy.

Graad 2 vakke

E-leer

Hier by Laerskool Wonderboom woel en werskaf ons met tegnologie in die sentrums

Skoolure

Graad 2 onderwysers

Skoolkalender

Die skoolkalender stippel die akademiese jaar noukeurig uit en dien as ‘n deurslaggewende gids vir studente, onderwysers en ouers.

Skooluniform

U kan skoolklere, sportklere en kouse asook PT-drag vir graad 1 tot 7-leerders hier aankoop. Kontant- of kaartbetalings word aanvaar.
Die graad 1-skryfbehoeftepakket is, aan die einde van die jaar, beskikbaar.

Klerekastye is:

U is ook welkom om by Totiusdal Handelshuis of Overkruin Uitrusters te gaan skoolklere aankoop.
Kontak gerus vir Hanecke Collins by klerekas@wonwen.co.za vir enige navrae.

D6 App copy

D6 Kommunikasie App

Die D6-toepassing help om ouers op hoogte te hou van aktuele sake by die skool en maklike kommunikasie. Onderwysers kan maklik aankondigings en ander dinge maak.

Doen navraag oor hierdie graad